Is dit slegs maar net om “Christus te erken as jou Heer en Saligmaker”? Hoe en wanneer word `n mens bekeer? Is dit skielik ―onmiddellik? Is dit `n geleidelike proses wat lewenslank kan duur? Daar is baie mense wat worstel met probleme, swakhede en sondes. Verwag God dat u jou sondes te bowe…
Vele wonder of hul geroep word deur God. Hoe kan u weet? Is gevoelens genoegsaam met so `n lewensbelangrike saak? Wat is `n roeping? Wat sê God se Woord? U moet weet.